Guildwars

Guildwars
Naam: Guildwars
Ontwikkelaar: ArenaNet, Inc.
Gepubliseer: 2005
Genre: IISG
Modus: Interaktiewe Groepspel
Tegniese implementasie: Maatwerk van ArenaNet
Platform: Windows
Amptelike webwerf: guildwars.com

Guildwars het in 2005 op die mark gekom. Dit is 'n interaktiewe internet rolspel rekenaarspeletjie waarin jy 'n karakter beheer, met spesiale vaardighede bv. dat hy/sy kan vlieg, of toorkunsies kan uitvoer. So 'n spel word gewoonlik met ander individue aanlyn gespeel en moet die speler soms met 'n aantal ander spelers 'n spesifieke opdrag uitvoer. So byvoorbeeld moet 'n draak verslaan word, of 'n groep mense 'n rivier oorsteek.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search